Anna se man (EBOEK)

R81,00
Anna se man (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639605838
Format: EPUB
Publish date: 2021-01-01
Links
Anna se eerste dag by haar nuwe werk is ’n ramp. Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie. Die man wat sy mislei en verneder het. Haar tweelingsuster se eks, Derick. Twee jaar gelede het sy en Hannah plekke geruil. Goed, dit was nie die slimste plan nie, maar sy het nie beplan om hopeloos verlief te raak nie. Sy het ook nie beplan om sy hart te breek nie. Die pad na vergifnis en versoening is moeilik, maar sy is vasbeslote om hom te oortuig dat sy hom liefhet en dat hy die man vir haar is.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2021
Format EPUB
Skrywer Ciska Olivier
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ciska Olivier