Ek vertrou jou (EBOEK)

R81,00
Ek vertrou jou (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799394450
Format: EPUB
Publish date: 2019-05-01
Links
Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik ... Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar nekhare rys met sy aanname dat sy ’n opperste flerrie is. Sy kan hom nie verdra nie maar as hy die dag lus is is hy sjarmant begeerlik en laat hy haar hart in haar keel klop … En wat het in sy verlede gebeur dat hy vrouens so wantrou? Hy wys vir haar twee kante van hom: die agterdogtige buffel en die sensuele man van haar drome … Hy maak haar deurmekaar en sy moet fokus op haar soektog na Gert!
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2019
Format EPUB
Skrywer Ciska Olivier
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ciska Olivier