Vlug van die berghaan (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875303
Format: EPUB
Publish date: 2024-04-01
Links
Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente. Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en ’n gesondheidskliniek wat oorstroom ... Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop ’n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2024
Format EPUB
Skrywer Rina Cilliers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Rina Cilliers