Tussen stasies

R330,00
Tussen stasies
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799364057
Format: Sagteband
Publish date: 2013-11-01
As 'n Duitse wesie kom Gretl nà die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2013
Format Sagteband
Skrywer Irma Joubert
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Irma Joubert