Zackie Mostert(16) en die fantastiese fliek

R150,00
Zackie Mostert(16) en die fantastiese fliek
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799390629
Format: Sagteband
Publish date: 2019-01-01

Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak 'n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir 'n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag 'n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE, GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om 'n rol in die fliek te kry nie ...

Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs