Want daar's skoenlappers (EBOEK)

R81,00
Want daar's skoenlappers (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799357646
Format: EPUB
Publish date: 2012-08-01
Links
Gemma is ’n mediese dokter en Nick ’n oorlogsfotograaf. Boonop is Gemma se broer met Nick se suster getroud. Maar hierdie twee aangetroude familielede het die talent om mekaar verkeerd op te vryf want kort-kort is daar ’n uitval. Wat hierdie situasie ietwat eienaardig maak, is dat hulle nie hulle hande van mekaar kan afhou nie en gedurig in mekaar se gedagtes is. Toe Nick saam met ander oorlogsfotograwe in Libië gevange geneem word en Gemma terselfdertyd siek word in Haiti, is dit asof ’n onsigbare mag hulle na mekaar toe aantrek. Maar of hulle mekaar opnuut die hare gaan invlieg – sou hulle mekaar ooit weer sien – is ’n ander vraag.
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2012
Format EPUB
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elsa Winckler