Vuil Ferdie Kieme!

R180,00
Vuil Ferdie Kieme!
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639602455
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2021-04-01
Vuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek; saam met Ouma by 'n kompetisie te dans en om kragte te meet met die nuwe kinderoppasser wat selfs grilleriger as hy is.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2021
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs