Vrypostige vreemdeling

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871633
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-07-01
Melanie is bitter verontwaardig toe ’n aantreklike vreemdeling by haar ouerhuis opdaag en haar met ’n soen groet. Ruan Retief beweer hulle het saam op Vissershoek vakansie gehou.

Melanie vind uit haar identiese, getroude tweelingsuster het voorgegee sy is Melanie en met Ruan geflankeer terwyl sy op vakansie was. Melanie moet noodgedwonge saamspeel om haar suster se huwelik te beskerm.

Maar wat sê sy vir haar verloofde? En hoe moet sy die ongekende gevoelens wat Ruan in haar wakker maak, hanteer?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Elize Davies
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elize Davies