Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 (EBOEK)

R213,00
In voorraad
ISBN
9780637002608
Format: EPUB
Publish date: 2023-09-21
Links
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
Meer inligting
Publish Date 21 Sep. 2023
Format EPUB
Skrywer Marieta Nel, Kathie Viljoen, Riette Hugo, Karin Tomlinson
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marieta Nel, Kathie Viljoen, Riette Hugo, Karin Tomlinson