Volmaansoene in Mauritius

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870902
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-08-01
Tropiese liefde Toe Zoey haar beste vriende se troue op Mauritius bywoon, moet sy Liam, die man wat haar kort voor hul huweliksdag verneuk het, trotseer. Zoey neem haar gay vriend as haar kamma-verloofde saam om haar waardigheid te beskerm, maar sy kom gou agter dat haar hart steeds na Liam smag, al is hy nou weer verloof. Nou moet sy besluit of sy haar hart of kop moet volg.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer René van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur René van Zyl