Volmaan -Troetel, Tande, Nagmonster, Nagvlerke, Voeler

R220,00
Volmaan -Troetel, Tande, Nagmonster, Nagvlerke, Voeler
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799380798
Format: Sagteband
Publish date: 2017-10-01

'n Onderwyseres wat op volmaannagte in 'n weerwolf verander.
'n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang.
'n Eksperiment wat jou in 'n insek laat verander.
'n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg.
En 'n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.

Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in:
Troetelgedrog
Tande
Nag van die monsters
Nagvlerke
Voelers

Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2017
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs