Volbloedliefde (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875983
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-11-01
Links
Sal ‘n troue twee harte oorreed om liefde ‘n kans te gee? Alicia van Aarde is tuis in haar werk as bibliotekaresse en in Amsterdam. Toe haar ma, Elizabeth, vir Alicia na haar troue uitnooi, word hulle bande weer versterk. Alicia is aanvanklik geïrriteerd met Ruben Retief, die neef van Elizbeth se aanstaande, wat ook in Europa werk en vir die troue Suid-Afrika toe reis. Tog verras Ruben, ’n operasanger, haar met sy andersheid. Hulle families het verwagtinge oor hulle twee, maar albei is versigtig vir seerkry. Sal die liefde die gaping tussen hulle kan oorbrug?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Marilé Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Marilé Cloete