Evelyn, ’n passievolle valkenier, se voorspelbare lewe verander toe sy die sesjarige Liam leer ken wat elke dag na haar vertonings kyk. ’n Kitshuwelik met Liam se voog, Simon Beyers, sou baie probleme kon oplos.
Daar is egter nog iemand wat reeds sy hart op Evelyn verloor het. Jare gelede al. Haar mentor, Claud. Hulle deel nie net hulle beroep nie, maar ook ’n donker geheim uit die verlede.
Soms moet mens net vertrou en op ’n vlug van liefde gaan.

Evelyn, a passionate falconer, has her predicable life changed when she meets six-year-old Liam who watches her performances every day. A quick marriage to Liam’s guardian, Simon Beyers, would solve a lot of problems.
There is, however, someone else who has already lost his heart to Evelyn years ago already. Her mentor, Claud. They share not only their profession but also a dark secret from the past. Sometimes, you just must trust and go on a flight of love.