Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy (RomanzaLiefde)

R35,00
Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799396348
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-07
Links
Vlug van haar hart – Ildé Grové Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wíl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy – Tenita Kidelo (DEBUUT) Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. Dís hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Ildé Grové, Tenita Kidelo
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ildé Grové, Tenita Kidelo