Vlinders en Vonke

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870261
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-06-01
’n Romantiese bootreis Karo is ’n suksesvolle model in Milaan en verloor haar hart op die man van haar drome: die charismatiese Kabous. Toe hy uit die bloute ’n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Nog voordat hulle egter aan boord kan gaan, kondig Kabous aan dat hy ’n krisis by die hospitaal moet gaan hanteer. Haar romantiese bootreis is daarmee heen en sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer El Bester
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou