Vir altyd betower (EBOEK)

R81,00
Vir altyd betower (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799352726
Format: EPUB
Publish date: 2011-11-01
Links
Natasha skop nie juis goed af toe sy die bank moet gaan vra vir ’n lening om haar fabriek te red nie: Sy stamp haar motor en die ander motor doen natuurlik ook skade op. In so ’n klein dorpie, boonop met gemeenskaplike vriende, is dit ook nie regtig moontlik om die bankbestuurder te vermy nie. Sy sien Dewald by die tennisklub, daar is ’n towernaweek in die bos, en les bes, onvoorsiene skade by Natasha se fabriek. Maar wat eintlik hinder, hoewel Natasha dit nooit sal erken nie, is die onbekende vrou wat so dikwels na Dewald toe bel. En daardie pragtige huis wat hy blykbaar vir ’n vrou regmaak?
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2011
Format EPUB
Skrywer Heila Theron
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening