Veilige tuiskoms by jou

R100,00
Veilige tuiskoms by jou
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776351657
Format: Sagteband
Publish date: 2021-12-15
Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?
Meer inligting
Publish Date 15 Des. 2021
Format Sagteband
Skrywer Magda Schmidt
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Magda Schmidt