Uiteindelik verlief (EBOEK)

R85,00
Uiteindelik verlief geskryf deur Dina Botha (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639607405
Format: EPUB
Publish date: 2021-08-01
Links
Liefde laat nie op hom wag nie ... Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir ’n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie ’n man hê nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vier dogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper. Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik. Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonder familie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klop kry. Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en sy hande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van ’n kêrel vir Danika waar geword het. Sonder haar medewete.
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2021
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha