Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

R290,00
Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776353224
Format: Sagteband
Publish date: 2022-02-01

In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies. Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings. Dit is 'n land waar elke voeltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang. Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.

Lees die uittreksel

Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Piet Grobler, Philip de Vos
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening