Javascript blyk te wees afgeskakel in jou leser. Vir die beste ervaring op ons webwerf, is seker om te draai op javascript in jou browser.
Xandri en Anton trou om hul peetkinders standvastigheid te gee nadat die kinders se ouers vermis word tydens ’n tsoenami. Xandri is al jare verlief op Anton en dit word steeds moeiliker om haar gevoelens vir hom weg te steek.