Sy liefdesplan (EBOEK)

R81,00
Sy liefdesplan (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799375688
Format: EPUB
Publish date: 2015-06-01
Links
Kate sien met afwagting uit om haar oorlede ouma se erflating in besit te neem. Sy moet egter tot haar teleurstelling uitvind haar ouma het Rosendal bemaak aan haar én aan Janneman Malan, haar bleeksiel skoolmaat van weleer. En Janneman, wat intussen gevaarlik aantreklik geword het, dring ewe vermetel daarop aan om sy deel van die huis te betrek. Teen haar sin kruip Janneman diep in Kate se hart in. Hy vang haar met ’n slap riem om met hom te trou, maar toe sy eers regtig agter die kap van die byl gekom het, besef sy hy is haar ander helfte wat haar net so lief het soos sy vir hom.
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2015
Format EPUB
Skrywer Ronelle Uys
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening