Studiegids: Skreeu en ander verhale

R290,00
Studiegids: Skreeu en ander verhale
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799358193
Format: Sagteband
Publish date: 2018-10-01

Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir 'n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Adinda Vermaak, Marieta Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Adinda Vermaak, Marieta Nel