Strooisuikerliefde RomanzaLiefde Bundel (EBOEK)

R145,00
Strooisuikerliefde RomanzaLiefde bundel
In voorraad
ISBN
9780799393590
Format: EPUB
Publish date: 2019-02-20
Links
Vars, snaaks, speels – liefdesverhale wat jou breër laat glimlag! Hierdie omnibus is ’n samestelling van vier RomanzaLiefde-novelles: Soos hout en konfetti, Net in stories, Gelukkige nommer 13, en Kersie bo-op. Soos hout en konfetti – Jacolet van den Berg Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken. Net in stories – Rika Cloete Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in ’n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie, maar ook vir haar. Gelukkige nommer 13 – Corné La Camera Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Ná twaalf wou Renate ’n ferm streep trek, want die opsies van ’n spiertier tot ’n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer? Kersie bo-op – Bernette Bergenthuin Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend, maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het, moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.
Meer inligting
Publish Date 20 Feb. 2019
Format EPUB
Skrywer Samestelling
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Samestelling