Storiekaros

Gewone prys R300,00 Spesiale prys R75,00
Storiekaros
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639604015
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-10
Hierdie bundel stories is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind ʼn storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R – by iets eenvoudig soos ʼn slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag. 'n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens