Stalmaats 19: Pretrit (EBOEK)

R128,00
Stalmaats 19: Pretrit (EBOEK) geskryf deur Lize Roux
In voorraad
ISBN
9780799380750
Format: EPUB
Publish date: 2017-07-01
Links
Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2017
Format EPUB
Skrywer Lize Roux
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Lize Roux