Spoorloos (EBOEK)

R242,00
Spoorloos (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799347951
Format: EPUB
Publish date: 2010-07-01
Links
Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighede sterf en die kind wegraak, word Alex tot in sy kern geskud. Is Zander dood in die ongeluk, of is daar meer op die spel? Is dit Alex se gewelddadige lewe toe hy in die weermag was wat hom inhaal? Wanneer iemand hom een nag besoek om hom in geen onsekere terme nie aan te por om hierdie geheim op te los, om die spoor te vat, word Alex noodgedwonge weer doelgerig. Dan ontvou ’n komplekse verhaal van verbode liefde, mag en hebsug wat oor drie kontinente uitspeel en die leser enduit boei en vermaak.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2010
Format EPUB
Skrywer Riana Mouton
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening