Soen my, cowboy (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875563
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-08-01
Links
My liefse cowboy Emma keer ná sestien jaar na Silver Creek Ranch terug, salig onbewus van die chaos wat sy op die plaas veroorsaak. Sy was James, die eienaar se oudste seun, se jeugliefde, maar hy het nou ’n ander meisie. Emma en James het albei verander, en hul onskuldige kinderliefde verander stadigaan in iets onstuimiger. Gaan Emma se gladde mond haar en James vir altyd uitmekaar dryf? Of gaan James dit reg kry om Emma finaal te tem?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat EPUB
Skrywer CM Christians
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur CM Christians