Smul sonder sukkel (EPDF)

R59,00
Smul sonder sukkel (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799349146
Format: PDF
Publish date: 2010-10-01
Links
Smul sonder sukkel sal jou help om presies dit te doen: Heerlik te eet, sonder veel moeite of sukkel. Hierdie boek bevat meer as 140 smullekker, maklike resepte vir elke dag se heerlik eet. Dit bestaan uit 10 hoofstukke met maklike en meestal vinnige resepte met iets vir elke geleentheid: daar is voorgeregte en ligte etes, onthaalgerege, heerlike soet poedings, gebak en meer. 'n Hoofstuk met sakpasgeregte sal help om die begroting te rek wanneer daar te veel dae in die maand oorbly! Heelparty resepte maak gebruik van bestanddele uit blikkies en pakkies, wat dit ook vir die besigste persoon moontlik maak om lekker te eet.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2010
Format PDF
Skrywer Olga Wall
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening