Slym se stories (omnibus)

R230,00
Slym se stories (omnibus)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799384222
Format: Sagteband
Publish date: 2018-02-01
En só begin 'n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Padarotti. Fanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in 'n paddakonsert gesing het, hy het 'n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op 'n towertapyt gery! Boonop het hy sommer twee ATKV-Woordveertjies ook ingepalm!

Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen