Slym: die wêreld se heel eerste wurm in 'n paddakonsert (EBOEK)

R123,00
In voorraad
ISBN
9780799359909
Format: EPUB
Publish date: 2013-03-06
Links
Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou. Wanneer twee wurms mekaar toevallig raakseil, praat hulle ook maar min. Die een sal dalk vra: “Wat doen jy vandag?” En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd ’n uitsondering...
Meer inligting
Publish Date 06 Mrt. 2013
Format EPUB
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen