Seisoen van vervulling (EBOEK)

R242,00
Seisoen van vervulling (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799363975
Format: EPUB
Publish date: 2013-10-01
Links
Emily is in Noorweë waar twee lede van die uitgebreide familie – die clan – trou. Daarna gaan sy alleen deur Europa toer. Maar in die paar dae rondom die troue gebeur daar in die pragtige land van sneeu, stilte en lig iets wat haar en Ben se lewe onherroeplik verander. Terug in Suid-Afrika moet sy die gevolge daarvan dra. Tog, dit is wat sy wou hê, is dit nie? Ja, maar nie só nie. Eers het sy nie die moed om dit vir iemand te vertel nie, maar dit is nie die soort ding wat mens kan wegsteek nie. Soos die sorgelose Ben ook nie sy donker geheim kon wegsteek nie, al het dit niks met Emily of die clan te doen nie. Die clan is al deur baie rampspoed getref, wat hulle verwerk het en waarin hulle mekaar ondersteun het. Emily en Ben is net nie so seker hulle twee sal dit kan verwerk nie. Dit was immers hulle onbesonnenheid. En al twee is vrye geeste ...
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2013
Format EPUB
Skrywer Alta Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Alta Cloete