Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika (EBOEK)

R55,00
In voorraad
ISBN
9781920572082
Formaat: PDF
Publikasie datum: 2012-11-30
Links
Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om algemene voëlspesies uit te ken, vas te stel waar hulle leef en van hul eiesoortige nesmaak en kossoekgewoontes leer
Meer inligting
Publikasie Datum 30 Nov. 2012
Formaat PDF
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening