Sal 'n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike vrae oor die natuur

R150,00
Sal 'n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike vrae oor die natuur
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776353576
Format: Sagteband
Publish date: 2022-01-04
Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!

Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?

Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 04 Jan. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs