Saam kan ons enige iets doen

R140,00
Saam kan ons enige iets doen
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799393972
Format: Sagteband
Publish date: 2019-07-01

'n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou. Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou. Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak. Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak! Vriende kan ses bene hê … … of dalk vier … … of twee! 'n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee! Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!

Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Caryl Hart
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening