RR Maats6: Teddie se geheim (EPUB)

R68,00
Reënboogrant Maats 6: Teddie se geheim (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356076
Format: EPUB
Publish date: 2012-01-18
Links
Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is ’n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou hang daar ’n donker wolk oor die teddie ook, want ’n man met baie kettings om sy nek en ’n ponytail is agter die teddie aan. Die man pla Shani die heeltyd oor die teddie – dit is kwansuis vir sy siek dogtertjie. En kyk nou wat het gebeur … Diewe het ingebreek by die Brink-huis, en al wat weg is, is die teddie. Nou wil die polisie haar ma in hegtenis neem … Die nuus is in al die koerante en Shani weet sy sal nooit hierdie skande oorleef nie.
Meer inligting
Publish Date 18 Jan. 2012
Format EPUB
Skrywer Maritha Snyman, Lorraine Hattingh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman, Lorraine Hattingh