Romanza Nostalgie Bundel 1 (EBOEK)

R280,00
In voorraad
ISBN
9781779875525
Format: EPUB
Publish date: 2024-03-01
Links
In dié omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk gaan werk en by ’n gevaarlike stryd teen renosterstropers betrek word. In Liefde uit Italië voer Alma Carstens jou weg na Europa waar Lisa die legkaartstukke van haar familie en verlede gaan soek. Terwyl sy dié raaisels probeer oplos, maak Werner onmoontlike gevoelens in haar wakker. En Ilze Beukes ondersoek die groot hartseer van onbeantwoorde liefde in Toe vind ek jou. Sal die liefde telkens weer oorwin?
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2024
Format EPUB
Skrywer Alma Carstens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Alma Carstens