Leer my vertrou (RomanzaStoom)(EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876027
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-09-01
Links
In mekaar se arms leer hul om liefde weer ‘n kans te gee. Ná ’n huwelik vol leuens en ontrou, is Riana klaar met mans. Tot sy een aand op aandrang van haar vriendinne ’n spoedafspraak-geleentheid bywoon en vir Jacques ontmoet. Jacques is aantreklik, selfversekerd en laat haar hart vinnig klop. Ná sy egskeiding, het hy net op sy werk gefokus, maar ’n ligte hartaanval het hom sy prioriteite laat heroorweeg. Van die eerste ontmoeting spat die vonke tussen Riana en Jacques. Maar kan hulle dit waag om weer te vertrou en lief te hê?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Louise van der Merwe
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Louise van der Merwe