’n Skatkis vol drome

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871350
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-01-01
Wanneer drome vlerke kry ... Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan ’n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal. Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met ’n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke. Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Corne van Rooyen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Corne van Rooyen