Projek paddaprins (EBOEK)

R125,00
Projek paddaprins (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799360981
Formaat: EPUB
Publikasie datum:
Links
Padda!
Wat soek 'n padda in die parfuumwinkel? En nie net één padda nie ...
Eers maak 'n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. En toe 'n groot groen brulpadda ... Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. As iemand nie vinnig die geheim van die paddas oplos nie, gaan Monique haar werk in die parfuumwinkel verloor.
Daarom besluit Angelette, Soekie en Toni om ondersoek in te stel ...
 
Die eerste in 'n reeks humoristiese stories oor drie maats se avonture in 'n winkelsentrum. 
Meer inligting
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening