Pajamadril vir Kael (EBOEK)

R81,00
Pajamadril vir Kael (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799375664
Format: EPUB
Publish date: 2015-06-01
Links
Die hoogswanger Jenna skrik haar koud toe haar oorlede man se broer Kael sy opwagting op hulle dorpie maak. Toe sy siek word, versorg Kael haar, en hy is ook die een wat haar tydens die geboorte van die Roothman-dinastie se erfgenaam bystaan. Gaandeweg kom Jenna tot die besef dat sy Kael nie langer net as ’n swaer beskou nie, maar onherroeplik op hom verlief geraak het. Sy is egter seker hy wil net deur haar op sy oorlede broer wraak neem. Kael se optrede en houding oortuig haar egter van die teendeel, en sy stem in om met hom te trou, al is sy steeds oortuig hy het haar nie lief nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2015
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha