Ou bloed (EBOEK)

R268,00
Ou bloed (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799361575
Format: EPUB
Publish date: 2013-06-01
Links
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in ’n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom. Maar Krige het in sy soektog ’n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos ’n geheimsinnige figuur vir hom gesê het die aand toe sy pa vermoor is. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is ’n vrou, een wat al ’n pad saam met Krige geloop het.
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2013
Format EPUB
Skrywer Peet Venter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Peet Venter