Op soek na 'n held (EPUB)

R81,00
Op soek na 'n held (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799368109
Format: EPUB
Publish date: 2014-02-01
Links
Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self. Sy vermoed dat hy haar hipnotiseer! Want hoekom sou sy anders instem om 'n werkaanbod van hom te aanvaar wat heeltemal teen haar beginsels is?
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2014
Format EPUB
Skrywer Chanette Paul
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Chanette Paul