Onwaarskynlike Cupido (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876386
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-02-01
Links
’n Vreemde ontmoeting lei tot ‘n nuwe begin Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer, bied haar peetma se erflating ’n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosbaai erf Renske vir Tippie, die optelhond, en die buurman, Rocco du Randt. Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat ’n gemaklike vriendskap tog ontwikkel. Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misverstande te vermors?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Bets Smith
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Bets Smith