Om te vlieg (EBOEK)

R85,00
Om te vlieg (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639606095
Format: EPUB
Publish date: 2021-07-01
Links
Veg, vlug of vlieg? Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte huwelik en kry werk op ’n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas word versuur deur ’n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker, daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot só ’n man. Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2021
Format EPUB
Skrywer Jeanette Stals
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jeanette Stals