Om 'n ster te vang (EBOEK)

R145,00
Om 'n ster te vang (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799370904
Format: EPUB
Publish date: 2011-11-09
Links
Dis maar net een van die weird dinge van my – ek hou daarvan om vir goed (ouens ook) sterre te gee. Dit gee my deurmekaar lewe ’n bietjie rigting. Die liefde bring vir Lienka net bekommernisse. Die Maan-en-Sterre-bal lê voor en dit lyk vir haar of haar wenkbroue besig is om bles te word. Dan is haar een oor ook steeds aan die verlep (so glo sy) omdat Hennie Vis-oog Visser in graad vier haar mond misgesoen, en haar oor getref het. Om nie eens te praat van haar moeilikheid met Gansnek Gysie wat sy oë nie van haar kan afhou, Innes, haar back-up boyfriend, en Leon, haar Smartieboks crush, nie. Wanneer die Maan-en-Sterre-bal aanbreek, is daar egter net een vyfster-ou om wie Lienka haar arms gaan vou ...
Meer inligting
Publish Date 09 Nov. 2011
Format EPUB
Skrywer Elana du Toit
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening