Om ’n hart te tem

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870933
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-09-01
Sal die verlede hul toekoms bepaal? Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding. Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot ’n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms. Maar die lewe loop soms onbeplande draaie ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Ciska Olivier
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ciska Olivier