Om Karolien te beskerm

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870780
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-06-01
Karolien se beskermer Karolien Watermeyer het haar eie patisserie in Kaapstad en geniet haar lewe. Dis net die liefde wat kort. Niemand kon haar nog laat voel soos Stefan Bosman wat haar op haar sestiende verjaardag gesoen het nie. Stefan kon Karolien nooit heeltemal vergeet nie. Maar hy het ’n sekuriteitsfirma en ’n verhouding hou gevare in. Die vreemde motor by Karolien se blyplek bevestig dat ou vyande weer op sy spoor is. Kan hy vir Karolien beskerm sonder om sy hart te verloor?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elsa Winckler