Nuwe Amelia, Die (EBOEK)

R81,00
Nuwe Amelia, Die (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353884
Format: EPUB
Publish date: 2013-10-01
Links
Amelia was tevrede met haar mank voet. Maar Henning Pelser, die bergklimmer en ’n ortopedis met sy goudvis, kom versteur haar vrede. Skielik moet sy besluite neem waarvoor sy nie kans sien nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2013
Format EPUB
Skrywer Bep du Toit
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bep du Toit