Net 'n lewe (EBOEK)

R230,00
Net 'n lewe (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799352962
Format: EPUB
Publish date: 2011-10-01
Links
“Dit was ’n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart.” Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies én snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry. Sy besweer haar eie nietigheid en die geweld om haar met ’n eksentrieke en flambojante verhaal waarin sy die waarde van ’n lewe oorweeg.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2011
Format EPUB
Skrywer Fransi Phillips
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening