• Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

  • Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

Nagmelodie (EBOEK)

R90,00
In voorraad
ISBN
9780799350005
Formaat: PDF
Publikasie datum: 2010-12-01
Links
As joernalis het sy juis van moord en doodslag weggevlug, en nou dra MacPherson’s Manor self swaar aan ’n moord. Regardt de Villiers ook. Hy wil van sy vyfsterboetiekhotel ontslae raak en Miekie moet red wat sy kan.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Des. 2010
Formaat PDF
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening